Begroting kan meer doen vir armes, verseker ‘niks verander nie’
Volgens die Cape Coloured Congress (CCC) se raadslid, Anastatia Davids, ondersteun die begroting die ou orde. “Daar is geen sprake van sosiale ontwikkeling nie. Geen sprake van dwelmvoorkoming of rehabilitasie wat ons gemeenskappe nodig het…