Klas van 2003 hou ‘terugploeg-reünie’

Klas van 2003 hou ‘terugploeg-reünie’

Spread the love

HERINNERINGE: Tientalle oud-studente van Hoёr Tegniese Skool Proteus, het hulle 20-jaar reünie dag gevier met ʼn braai en kort program by die skool. Die groep het ook ʼn liefdadigheidslopie gedoen en kos uitgedeel by die plakkerskamp in Dassenberg Rylaan. Die klas van 2003 daag ander uit om dieselfde te doen deur terug te ploeg in die gemeenskap, maar ook om bymekaar te kom om die goeie ou dae te onthou, en sodoende nuwe herinneringe te maak.

Community Events Youth