Strikers United hou diè Saterdag toernooi

Strikers United hou diè Saterdag toernooi

Spread the love

Strikers United Netbal-klub hou hierdie Saterdag, 18 Maart, `n toernooi vir alle onder 15 meisies. Alle klubs is welkom om deel te neem aan die toernooi, wat op Wesfleurpark in Atlantis sal plaasvind. Volgens die klub se voorsittter, Jesica Hendricks, benodig hulle steeds borge om seker te maak die deelnemers het voorraad soos water, vrugte, toebroodjies ens. Die klub bestaan reeds sedert 2016, en het tans sowat 35 spelers. Belangstellendes kan die klub skakel op 082 426 3658 of 084 393 1742.

Community SPORTS