Klas van 2003 hou ‘terugploeg-reünie’
Community Events Youth

Klas van 2003 hou ‘terugploeg-reünie’

HERINNERINGE: Tientalle oud-studente van Hoёr Tegniese Skool Proteus, het hulle 20-jaar reünie dag gevier met ʼn braai en kort program by die skool. Die groep het ook ʼn liefdadigheidslopie gedoen en kos uitgedeel by die…